In haar eie woorde...
Oor Haar
Liefdevol, passievol, regverdig. Ek is baie lief vir die buitelewe, en plaaslewe. Ek hou nie van false mense wat net voorgee nie. Ek hou van diepsee duik, perdry, stap en quad ry. My belangstelling is kinders... as kinders ongelukkig is maak dit my ongelukkig. O, ek stap baie, ry perd , speel met my 7 jarige seuntjie bal, meeste van die tyd hou hy my besig.
Uit kyk op die lewe "Positief" leef elke dag na aan die Here bid oor elke besluit.
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat moet dieselfde belangstelling as ek he. Hy moet eerlik wees, hy moet lief wees vir my kind . Hy moet die man in die huis kan wees met christelike waardes. Wat my verhouding sal vernietig is "Leuns" valsheid, en as hy my kind te na moet kom . Hy moet die Here eerste ib sy lewe plaas.
Wat Haar Vriende Sê
Johndeeremeisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
31 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
29 - 36 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
179cm (5' 10.5") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Wild |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Fotografie; Gesonde leefstyl; Tuinmaak |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Lacrosse; Muurbal; Perdry; Roei; Rugby; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Stoei; Swem; Tennis; Valskermspring; Veldhokkie; Visvang; Voëlkyk; Waaghalsige sport |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |