NeelaNeela
7

Neela

49 – Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika

Ek het soveel liefde om te gee...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 09 Oktober 2023

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n natuurmens, mal oor diere, mak of wild, en die buitelewe. Tipiese kaalvoetklonkie met geen aanstellerigheid of fiemies nie. Groot koffiepot!

Alhoewel ek tans in die dorp bly is ek is nie regtig gemaak om in die stad te bly nie. My hart trek plaas toe.. Ek glo ek het al die kwaliteite om 'n goeie boervrou te wees. Glad nie bang om my hande vuil te maak nie en ook nie die histeriese grillerige tipe nie.

Ek is wel dodelik bang vir 'n Hottentotsgod!!!

Het my eie groentetonnel gebou, want ek glo ek het groenvingers, en ek is baie trots daarop. Ek is altyd besig met iets, en het altyd projekkies wat ek aanpak. Sukkel om stil te sit. Ek onderhou my eie tuin en geniet elke oomblik daarvan.

Enkelouer vir 22 jaar met 3 dogters (25, 23 en 17) wat onvoorwaardelik deel is van my pakket.

My honde, net 10 van hulle, is ook my kinders.

Kan 'n koek bak, kook graag vir jou 'n heerlike bord boerekos, bak beskuit, koekies en kook graag konfyt en chutney! Maak die lekkerste braaibroodjies! Het ook my eie chilly sous reeks.

Ek beleef 21 verskillende emosies lag lag in 'n uur se tyd! Dis mos my vroulike voorreg! Ek is mal oor grappies maak, maar ek kan ook net so ernstig raak as ek moet! Ek het 'n fantastiese sin vir humor en kan ook lekker laf raak! Ek gaan dans graag en drink graag 'n takiela sonder om my gesig te trek! Haha!!

Ek is gelukkig waar ek tans is, kan myself besig hou, maar ek mis daai iemand spesiaal... die gevoel van liefde... Ek hoop om my "forever after" te vind want alleen oud word wil niemand tog nie!

Haar Ideale Pasmaat

Soek `n groot man wat my geliefd kan laat voel, jy moet jou man kan staan en ek moet veilig voel by jou, in jou arms... Ek wil my kop op jou bors kan rus en jou hartklop kan voel. Natuurlik moet jy ook liefdevol, eerlik, hardwerkend en opreg wees.

Jy sal 'n baie sterk persoonlikheid h, want ek kan partykeer bietjie hand uit ruk. Ek is gewoond daaraan om die besluite te neem en sal dit verwelkom as ek iemand kan vind wat besluite saam my kan neem sodat ek minder verantwoordelikheid op myself kan neem. Natuurlik moet jy die stuur kan neem sonder om intimiderend te wees. Jy moet bereid wees om vir my te baklei, nie met my nie, my aanvaar soos ek is, en my nie wil verander nie.. Jy sal natuurlik lief moet wees vir kinders aangesien my meisies na jou sal opkyk as 'n vaderfiguur. Jy sal handig in en om die huis moet wees! Ek hou niks van 'n luiaard en veral nie van leuens nie! Ons kan saam gaan dans en ek wil die son saam jou sien opkom...

Ek gaan nie finansieel na jou omsien nie, so as jy nie finansieel vir jouself kan sorg nie moet my asb nie kontak nie.

Wat Haar Vriende S

Neela het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Regte
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Kampering; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters