In haar eie woorde...
Oor Haar
Dis moeilik om self te se my vriende sal weet
Maar eks n baie rustige mens wat omgee en altyd my se se en ek dink dis baie belangrik ek stel nie belang in iemand wat moeilik is nie dan is jy nie vir my nie ekt definitely n sin vir humor en baie lief vir musiek net party afrikaanse misic love my old school rock en als wat modern is dink my hart is heeltemal te jonk vir my ouderdom ek dink jy is so oud soos jy voel en ek voel glad ni my ouderdom nie baie lief vir honde maar nie regtig n kat persoon nie buitelug 4x4 en motorfiets ry ja dis iets wat ek baie graag doen see strand en net rustig wees ek het baie stokperdtjies en lief vir kosmaak en bak
Haar Ideale Pasmaat
Ekt nie regtig voorkeure nie ek dink net dat niemand is perfek nie Respek is belangrik eerlik en op regte mens help nie jy gee voor jy is so en dan is jy anders nie so ja asb n sin vir humor asb
Wat Haar Vriende Sê
Nel1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Richardsbaai (Meerensee), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
154cm (5' 0.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 68 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
155cm (5' 1.0") - 206cm (6' 9.1") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Oranje |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak |
Sport: |
Kampering; Kanovaart; Motorsport; Muurbal; Stap; Staptogte; Swem; Voëlkyk |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Frans; Fynproewer Uitetes; Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Langhare |
Droomhuis: |
Ander |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |