Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 13 Augustus 2017

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (La Montagne), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is opreg met alle mense en hou niks van tweegat jakkalse nie. Soek 'n vrou wat vir my kan respekteer en vir my lief wees, soos ek vir haar lief sal wees. Sal haar altyd op die hande dra, beskerm en ten alle tye respekteer soos 'n vrou gerespekteer behoort te word. Vriendelik opreg kry wat jy sien, met vaste geloofs beginsels wat nie onderhandelbaar is nie. Netjies op myself en ook my woning en voertuig en my werksplek. Hou niks van on-netheid. Familie mens en lief vir kinders en klein kinders. Ek is teruggetrokke tot ek mense leer ken dan maak ek goeie vriende en ek behou my vriende. Ek laat nie toe dat daar van my misbruik gemaak word nie.

Sy Ideale Pasmaat

Geen rokers. Saggeaarde liefdevolle netjiese vrou met sterk waardes vir die lewe. Eerlik en opreg om lief te h en my ook te aanvaar net soos ek is. My kinders en klien kinders te aanvaar soos hulle is. 'n Vrou wat gerespekteer wil word moet ook respek kan bewys. 'N persoon wat liefde uitdeel sal altyd ook liefde ontvang. Daar moet altyd 'n wedersydse respek en eerbied vir mekaar betoon word. Niemand is bo 'n ander verhef nie.

Wat Sy Vriende S

Oubaass het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik
Boeke:
Godsdienstig
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus
Sport:
Atletiek; Gholf; Krieket; Motorsport; Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Dis so-so
Dietbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Uiters konserwatief
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Opgewonde