Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 07 Mei 2017

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Verander Gereeld; Geen (Bles); Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Swaar drinker
Geleerdheid:
Het nie hoŽrskool voltooi nie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

"Dangerous". Daai ou waarteen jou ouers jou ge waarsku het. Die Biker tipe sonder skroom. Absolute "no no". Begin skud solank jou kop. Nee nie kante toe nie! As jy jou kop kante toe geskud het.....-5 punte. Ja... die toets tel uit 5.

Alles wat jy van my gehoor het is waar....en meer. So kry dit alles agter die rug en beweeg aan of weg, bb.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet nooit haar kop vir my na die kante toe skud nie. Sy moenie haar ore uitleen nie. Sy moŤt geraamtes in haar kas hÍ. As sy nie het nie, kry vir jou, bb.

Sy moet nie 'n bang haar op haar kop hÍ nie en kan vuis slaan. Sy moet kan klaarmaak in 3 minute en kosmaak in 10 minute. Kla kouse sal nie geduld word nie.

Sy moet kan perdry, skaap werk en beeskalwers omkeer. Sy mag maar mooi ook wees. 'N paar skoonheids titels sal in haar guns tel. Sy moet naaldwerk kan doen en die naaimasjien sowel as die bakkie en trekker kan diens. Sy moet goed versorg wees.

Sy mag nie rook nie. Sy mag wel drink en sy moet pruim en snuif. Ek self drink nie........... MAAR 'n warm vrou is 'n warm vrou.

Net 3 rasse sal toegelaat word:
1. Kaukasies
2. Kaukasies
3. Kaukasies

Sy mag nie mannetjiesrig wees nie.
Sy moet die fynere dinge in die lewe kan waardeer en 'n donut met 'n bike kan maak.

Wat Sy Vriende SÍ

Witgatwortel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het 'n gesiggestremdheid; Ek sukkel met beweeglikheid; Ek het 'n kroniese siekte; Ek het 'n geestestoestand; Ek het 'n terminale siekte; Ek is 'n geamputeerde
Haarstyl:
Kort; Reguit; Wild; Buite beheer; Dis 'n vae herinnering
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Tongring; Gaatjies op ander plekke; Een of twee tatoeŽermerke; Heelwat tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Growwe Humor
Intelligensie:
So effens stadig
Regeer deur:
Die geslagsorgane
Partytjie Gedrag:
Die pretbederwer
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Ekstrovert; Gemaklik; Laf; NaÔef; Pessimisties; Sarkasties; Skaam; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig; Waansinnig & Losbandig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Sensualiteit; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Leer motorfietsbaadjie
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Gastrokroeg; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; ViŽtnamees
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Muzak; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Swaar Metaal; Volk; World
Boeke:
Gruwelverhale; Misdaad; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Oorlog
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Dobbel; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Rondspeel op die Internet; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Aussie-reŽls Voetbal; Boogskiet; Handbal; Motorsport; Stoei
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Wat is werk?
Tydverdryf keuses:
LeeglÍ
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek hou van hulle gaar gebraai
Gebruik Dwelms:
Gereeld
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Huidige Verhoudings:
Ek sien verskeie mense
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
DieŽtbeperkings :
Glutenvry; Laktose-vry; Suikervry; Koolhidrate-vry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Selfgeldend
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Anargisties
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Afgestomp