2

plaasmeisie641

31 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

liefde is 'n daad nie 'n woord

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek probeer altyd myself wees (impulsief) en meeste aan ander dink voor ek aan myself dink. Ek hou van oudtyds en ordentlikheid. Ek hou niks van mense wat net 'players' is, daar kom tye in mens se lewe dat jy verantwoordelikheid vir jou dade moet aanvaar. Leer eers jouself ken voor jy ander leer ken...

Haar Ideale Pasmaat

Moet 'n goeie sin vir humor he, Christelik wees, God moet vir hom in alles sy eerste wees. Hy moet saam met my in 'n kerk kan sit en huisgodsdiens is baie belangrik. Ook NIE geskeide mans NIE!
Naaste liefde toon en weet wat hy in die toekoms wil he
Respek vir 'n vrou maak nie saak wie of wat sy is
Net een vrou as genoeg beskou
Moet van diere hou en van die natuur. Hy moet sports wees en nie omgee om vol modder te word as hy bikery, perdry, fietsry, gocar of watookal

Wat Haar Vriende Sê

plaasmeisie641 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Nederlands
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Klassiek
Lees:
Dis OK
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Romanse; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Dramas; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Fietsry; Perdry; Pluimbal; Skaak; Stap; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Deurmekaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Skaam
Eerlikheid:
Uiters