In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is eerlik opreg betroubaar en daardie persoon wat iemand spesial in sy lewe op sy hande sal dra. Ek hou van eerlikheid en opregtheid en het nie tyd vir negatiwiteit nie. ek hou van fiets ry en kamp en tyd spandeer saam my seun. ek wil graag gelukkig wees en oud word eendag saam iemand wat my respikteer en liefhet.
Sy Ideale Pasmaat
Ek soek iemand wat my hart sal wil he soos ek hare sal wil he en wat my sal behandel soos sy wil he ek moet haar behandel. Sy moet liefdefol wees en moet my seun behandel amper soos haar eie want dus wat ek sal doen met hare as sy enige kinders het. Ons moet as een in als wees,in gees, in vlees, in hart, in verstand en geloof. Niks is moontlik as God nie ons fondasie is nie.
Wat Sy Vriende Sê
opreg_030 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
179cm (5' 10.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Arbeid / Konstruksie | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
33 - 47 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
164cm (5' 4.6") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Wit | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | ||
Inkomste: |
Solvent |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Stil; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40 |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Biljart Snoeker; Branderplankry; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Kanovaart; Liggaamsbou; Lyfbranderry; Motorsport; Roei; Rugby; Skaak; Sneeuplankry; Snoeker; Surfski / Kajak; Tafeltennis; Tennis; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |