freespirit8freespirit8
6

freespirit8

51 – Durban (Ballito), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Tevrede ....met my lewe...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is a vrou....as ons nie bak en brou nie ontspan ons voor die tv of in die natuur...a glasie wyn langs my perfekte man op a rusbank...ek lewe van liefde...geloof...die mense...aanraking...musiek....lekker kos...visvang...kamp...naaldwerk...sokki edans...mooi movie...lekkerlag.....aanraking van my lewensmaat is die bloed in my are...as jy net a goeie tyd soek...oeps verkeerde vrou...as jy a getroue opregte sprankelende liefdeslewe soek.... drop me a message...

Haar Ideale Pasmaat

As jy huil oor jou ex..en drank jou baas is...of jy is altyd depresief....en verward oor wie wat en waar...en jou beste maat is a pub of a ander mooi vrou...stap maar liefies verby...Maar as jy a man is wat weet wat hy wil he en a vrou soos a dame kan behandel en lief is vir liefde wat mooi en opreg is ...en jy is netjies stylvol en opreg....manlik maar nederig..klop gerus aan my hart en kom maak dit jou woning....x

Wat Haar Vriende Sê

freespirit8 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Durban (Ballito), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Visse
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Boogskutter; Steenbok
Lengte:
156cm (5' 1.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Pessimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Dans; Tennis
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Kitskos; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters