In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou van die buite lewe en avontuur. Ek hou van musiek en goeie geselskap. Al die klein dingetjies in die lewe maak vir my saak en word raak gesien.
Ek hou nie van baklei nie. Ek hou nie van leuns nie. Ek wil die persoon tenvollekan vertrou met alles.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet opreg en eerlik wees. Hy moenie baklei en stry oor alles nie. Hy moet n liefde volle persoon wees. Hy moet my aanvaar nes ek is. Hy moet my net lief he en as iets hom pla die vrymoedigheid he om met my daar oor te kan praat.
Wat Haar Vriende Sê
Angeline vertel...
Sy is n dierbare mens met n sagte hart. Sy sal uit haar pad uit gaan om ander te help. Sy hou van die buite lewe en musiek.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
66 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Middelburg (Mpumalanga, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 63 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Ligbruin | ||
Oogkleur: |
Blou | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Geel |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Opera |
Boeke: |
Romanse; Speurverhale |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Inkopies; Kookkuns; Naaldwerk |
Sport: |
Gholf; Krieket; Motorsport; Rugby; Swem; Tennis; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Waaghalsige sport; Ysskaats |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |