Liza1960Liza1960

Liza1960

58 – Nelspruit (Hazyview), Mpumalanga, Suid-Afrika

Pay it forward!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Nelspruit (Hazyview), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

I Prefer the simple things in life......
Klavier musiek.... .oldies... .om in die natuur te wees, voels kyk, Lees, goeie film, diere, kinders. Stap, positief, Vasberade. Aktief..terg, verlei, speels. tuin maak, kaggel vuur. .. rustig tuis...
bederf. Gesond eet.. .... Nie onnodige konflik ..is maklik aanpasbaar,,, gesofistikeerd, soms bietjie laf... Soms Ernstig .. Relokasie moontlikhede......teen einde van jaar..

Haar Ideale Pasmaat

N gewone man. Eerbaar, netjies op homself. Wat die eenvoud van saamwees kan geniet.....hou van aanraking...Vasberade, Netheid.... Weet wat jy wi he? Nie onnodige konflik of stilstuipe. Aanpasbaar en onafhanklik.
Suid Afrikaanse man asb..iemand wat ernstig voel oor n lang termein verhouding... N man wat lief is vir sy familie en my deel daarvan sal wil maak..KONTAK MY moenie wag vir more nie.... Ons het vandag!

Wat Haar Vriende SÍ

Hannes T vertel...

Eliza is 'n persoon wat graag Ander bo haar self plaas.

Wanneer jy die moeite doen om haar te leer ken, sal jy verbaas wees met die tipe person wat jy ontdek.

Eliza is' n eerlike persoon met goeie morele waardes, sy is iemand wat baie verwag van ander, maar sy soek terselfde tyd eerder die goeie in ander as die negatiewe. Sy is 'n passievolle persoon en haar uit sig in die lewe is positief.

Sy is n barmhartige persoon, en spandeer graag haar tyd by minder bevoregdes om die lewe vir hulle te vergemaklik. Sy is 'n onderwyseres in 'n area waar Dit die Meester benodig word en sy is deel van 'n "feeding scheme" in haar werk area.

Sy het 4 volwasse kinders waarmee ek persoonlik betrokke is, hulle is gebalanseerd en klaar uit die huis uit.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; World
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Drama; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Kampering; Stap; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Ander
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters