In haar eie woorde...
Oor Haar
My vriende sal se ek is n maklike aanpabare mens. Pas maklik aan met die omstandighede. Ek geniet mense en vriendskappe le my na aan die hart.
Ek is n dame wat mal is oor n man wat sy sout werd is<moet my veilig laat voel. Hou nie van leeuns,jaloesie nie. Komminukasie is BAIE BELANGRIK.. Respek van albei kante is n moet,
Ek is mal oor die natuur,vang grrag vis en jag. Kamp is ook heerlik op sy tyd.
Pret - Braai,kuier,lag en gesels. (SLAAP vir ontspanning) Swem
Wil nie ryk wees nie, net gemaklik lewe. Liefde en geluk is al wat mens nodig het. Uitkyk op die lewe - VAt elke dag soos dit kom.
Haar Ideale Pasmaat
n Opregte Boerseun. Growwe hande met n regverdige hart,streng maar regverdig. Moet sy gesin kan lei en ook in die naam van die Here.
Mekaar respekteer,kommunikasie oor die kleinigheid,mekaar jouself laat wees<nie mekaar wil verander nie.
ALLES niks vir mekaar vegsteek nie, ook baie dinge saam doen as gesin.
Leeuns,oneerlikheid,mekaar nie vertrou nie(Jaloesie)
Wat Haar Vriende Sê
Botterbekkie79 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Clanwilliam (Kaapstad), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
45 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 50 | ||
Sterreteken: |
Weegskaal | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Botterbekkie79 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.