In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n eerbare mens wat n glo in respek en opregtheid.Ek is nog van die ou skool mense waar n mens se woord jou eer is. Ek stel belang in n vriendskap wat kan ontwikkel tot iets meer, siende beide partye is eerlik en opreg. Ek het redelike baie belangstellings en kan maklik aanpas. Mal oor die see en reis.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na n eerbare, opregte man. As eerlikheid en respek vir n ander mense nie vir jou belangrik is nie, sal dit nie werk nie. Spontane Christelike mans wat nog n "zeff"het vir die lewe is welkom om aan my te skryf.
Wat Haar Vriende Sê
NETEENTEVEEL het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
63 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Wynland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
51 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Blou | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Afgetree; Eie Onderneming | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Verdraagsaamheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Reis; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dramas; Komedie / Sitkom; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Internetbesoeke; Kaartspeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Gimnastiek; Jag; Kampering |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |