In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek neem die lewe en my verantwoordelikhede ernstig op, het my eie suksesvolle onderneming, geniet my stokperdjies en die lewe verskriklik baie, ...maar kort daai spesiale persoon om my lewe vorentoe mee te deel.
Haar Ideale Pasmaat
Hierdie sal 'n persoon wees wie respek vir ander asook vroue het, hardwerkend en gefokus is, lief vir die natuur en diere is, en glo dat eerlikheid en toegewydheid vanaf beide partye 'n minimale vereiste in enige suksesvolle en gelukkige verhouding is.
Wat Haar Vriende Sê
Appelliefie4 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Hartbeespoort (Hartbeespoortdam), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
42 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Effens Bles | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Rock |
Boeke: |
Misdaad |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Draf / Hardloop; Liggaamsbou; Perdry; Stap |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |