In sy eie woorde...
Oor Hom
Mense wat my regtig ken, ken my nie as iemand wat voorgee om iets te wees wat ek nie is nie ek is soos jy my sal leer ken, ook is ek 'n baie lojale mens. Met nuwe mense ontmoet is ek maar teruggetrokke maar na 'n tyd dan raak ek baie sosiaal. Ek hou daarvan om iemand spesiaal in my lewe te laat voel. Ek hou nie van mense wat met my wil mors nie. My belangstelling hang af waarvoor ek die dag lus is, byvoorbeeld soms is ek avontuurlustig dan klim somer 'n berg en ander kere dan wil ek net in 'n bibloteek sit met boeke besig om navorsing te doen. Ek is ook lief vir hardloop veral op ‘n Saterdag. Ek is ook lief vir plaaslewe. Ek swot op die oomblik bibloteekwese maar wil eintlik graag skool gee. My uitkyk op die lewe is dat jy net een lewe het so moet dit nie opmors allerhande verkeerde goed nie.
Sy Ideale Pasmaat
Die kwaliteite waarna ek opsoek is 'n vrou met 'n mooi persoonlikheid/geaardheid wat baie lief is vir kinders, die natuur en diere. Ek soek verseker nie 'n joller nie. Respek en liefde sal 'n verhouding maak werk. Ek sal graag my liefde vir die natuur en diere met haar wil deel asook my liefde vir navorsing.
Wat Sy Vriende Sê
Andries vertel...
Goeie ware lewenslange vriend, n man wat groot waardeuring het vir geskiedenis, wat lekker kan kuier, sagte mens met die beste morele waardes iemand wat God vrees en 'n ware belangstelling in die Bybel en in Die geloof het. Ken swaarkry, het vele struikelblokke oorkom 'n ware man met karakter. Uniek. Gee die man 'n kans hy is dit werd verseker.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Sinoville), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
36 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 170cm (5' 6.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Getrouheid; Matigheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Opvoedkundig; Speletjiesprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Belangstellings: |
Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Draf / Hardloop |
Kook: |
Ek kan nie of sal nie kook nie |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |