KrieketManiakKrieketManiak

KrieketManiak

22 – Suidelike Voorstede (Rosebank/Rondebosch), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Mal oor die buitelewe, kom ons geniet dit saam.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 23 April 2018

Verander: 20 Maart 2018

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Voorstede (Rosebank/Rondebosch), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
22
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Agnosties
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drink Gewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is mal oor sport en die buitelewe. Ek swot aktuaris so as jy van wiskunde hou is dit verseker 'n bonus. Ek hou van goeie kos, dalk 'n bietjie te veel, maar ek gym om daai af te werk. So ek dink om vir my te leer ken kan lekker wees, en om enigiets anders uit te vind, sal jy maar moet bystaan.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat sal 'n afrikaanse boeremeisie wees. Ek is so afrikaans soos dit kom, so daai is wat ek wil h. Goeie braaibroodjies en aartappelslaai gee vir jou 'n voorsprong, ek sal braai. Dit sal 'n bonuspunt wees as jy hou van wiskunde en soortgelyke vakke, want dan het ons meer om oor te praat.

Sport is iets wat sy sal moet kan verduur, rugby en krieket is 'n groot deel van my lewe.

Wat Sy Vriende S

KrieketManiak het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Harerig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Curling; Gholf; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Skaak; Skietsport; Snoeker; Sokker; Swem; Tafeltennis; Veerpyltjies; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle goedgaar ;)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Kat(te)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters