MsMarPill63MsMarPill63
9

MsMarPill63

60 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Goeie sin vir humor, soek iemand wat saam met my kan lag...en die wêreld saam kan verken

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Die wat my ken sê ek is 'n warboel teenstellings: ongekompliseerd maar tog ook met 'n paar geite en streke. Ek lag maklik maar kan net so ernstig wees. Ek is 'n bietjie van 'n "wysneus" met wye belangstellings en algemene kennis en kan gesels oor amper alles onder die son. Ek is mal oor lees, lief vir reis, glad nie 'n slegte kok nie en maak 'n voorslag potjie. My hande staan vir niks verkeerd nie en ek weet wat is die regte kant van 'n boormasjien en 'n hekelnaald. Ek's nie bang om vuil en vol modder te raak nie, maar jy kan my ook 'n halfuur later deur 'n ring trek, gepoeier, gepaint, gepolish en reg vir tee in Sandton.
Ek is reguit en opreg en draai nie doekies om nie, Ek verpes huigelaars, grootpraters, kansvatters en die wat so vol is van hulself en dink hulle is beter as 'n ander.

Haar Ideale Pasmaat

As jy hou van lekker gesels en nie bang is vir 'n uitdaging nie, 'n hêngse sin vir humor het en vir jouself kan lag, maar ook die ernstige dinge in die lewe kan waardeer, kan ons gesels. As jy hou van uiteet; kuier om die braaivuur of saam met familie en vriende, nooi my saam. As jy stil op die stoep wil sit en kyk na die sonsondergang, sit ek saam. As jy hou van reis, enigiets van kamp en "boendoe bash" met 'n 4x4 tot 'n bootvaart op die Queen Mary 2, my tasse staan gereed en klaar gepak.

As jy nie bang is vir 'n vrou met 'n verstand van haar eie het nie en nie bang is om 'n mening te lug nie, wat 'n passie vir die lewe het, wie weet miskien...

Solank jy nie vir my jok nie, kanse vat, te diep in die bottel kyk nie of besitlik en jaloers is nie en solank jy netjies en ordentlik is...kom ons kyk.

Wat Haar Vriende Sê

MsMarPill63 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Noord-Amerika; Suid-Amerika; Europa; Suid-Afrika; Israel; Australië; Nieu-Seeland
Ligging:
Noord-Amerika; Botswana; Namibië; Suid-Afrika; Argentinië; België; Duitsland; Finland; Frankryk; Georgië
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Wit; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Deens; Duits; Frans; Gaelies / Iers; Grieks; Hebreeus; Italiaans; Nederlands; Pools; Portugees; Spaans
Geloof:
Agnosties; Ateïsme; Buddis / Taoïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Kosher
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Buierig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Backgammon; Boogskiet; Curling; Dans; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Perdry; Roei; Seil; Skaak; Skermkuns; Skietsport; Sneeuplankry; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Tennis; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Frans; Fynproewer Uitetes; Gastrokroeg; Grieks; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters