ShalalaShalala
4

Shalala

74 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Weduwee opsoek na lewensmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 70 jaar oud met 'n lus vir die lewe - jonk van gees.
Ek is 'n wedergebore Christen en dit is baie belangrik in my lewe.
Ek is Lief vir tuin maak en die natuur.
Hou van Afrikaanse musiek konserte, fliek, uit-eet en om tyd saam geliefdes te spandeer.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat saam met my die Here kan dien.
Iemand wat nie rook nie en nie veel meer as 'n glasie wyn saam met my sal geniet nie. 'n man wat respek vir 'n vrou het en haar soos 'n vrou sal behandel... sag en liefdevol.
Kommunikasie is 'n groot ding wat 'n verhouding sal maak werk asook dat mens mekaar sal aanvaar.
Aktiwiteite wat ons saam kan geniet is tuinmaak, fliek, uiteet, afrikaanse musiek konserte bywoon, pic-nick in 'n tuin, ens.

Wat Haar Vriende Sê

Shalala het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
74
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
65 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Wit
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Meegevoeligheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; R&B / Soul; Rock
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gimnastiek; Rugby; Stap
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Erotika; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Eerlikheid:
Uiters