In haar eie woorde...
Oor Haar
Eks vriendelik .....hardwerkend en nie net agter n man se geld aan nie !!!Maak my eie ......
Ek's nogal die soort wat deer dik en din daar sal wees!!!!!
Wel al kan ek letterlik doen wat mans kan doen ....kan ek ook in die ander kant dress en koekbak .........
Haar Ideale Pasmaat
Defnitief ......n boertjie sterling tipe..... maar hoef nie noodwendig te boer nie......
Hy moet hou van die buitelewe en natuur .....
Hy moet darm n nice persoonlikheid he en hy moet kan braai
Hy moet nie te sag wees nie en baie manlik...
Hy moet nie jaloers wees nie en betroubaar wees hardwerkend en vol selfvertroue.
Wat Haar Vriende Sê
Nicolene vertel...
Waar begin ek... Sy is snaaks , baie talentvol in wat sy doen , sy is maklik om mee oor die weg te kom , Stephne is n baie "harde" mens maar het die mees sagste hart. Sy sal altyd almal anders se behoefte voor haar eie sit.
Laat ek dit so stel, wanneer het n mens nie n snaakse oomblik saam Stephne nie. Sy kan n slegte oomblik altyd snaaks of graperig maak, daar is nie n dag wat verby gaan sonder dat sy iemand nie sal maak lag nie.
Op daai noot kort sy iemand wat altyd haar sal uitdaag elke oomblik van die dag, sy kort iemand wat meer as sy kan doen, en glo vir my , sy kan soveel meer doen as vandag se jong latte!
Sy kort iemand wat haar sal uitwys op haar foute(nie dat sy dit sal erken nie) maar ook n man wat n bok vir sports is.
Sy is die sterk vrou, maar manne speel hulle kaarte reg en hulle het die pad na haar hart gevind!!
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
32 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
27 - 33 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
171cm (5' 7.3") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Ligbruin; Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Tevredenheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40; Volk |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Boeke: |
Godsdienstig |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Westerse |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Jag; Perdry |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Knaagdier(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Ander |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Mag; Sarkasme; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |