In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 52 en wil graag n eerlike enkellopende man' ontmoet wat nie valse agendas het nie en nie n rokjagter is nie. Ek het eerlike en opregte beginsels en wil graag iemand ontmoet wat nie n drama king is of n akteur nie. Ek is enkellopend en verkies n ware heer, wat beginselsvas is en selfstandig is en weet wat hy wil he . Ek is vriendelik, besorg en n omgee men's. Geen kansnsvatters of tydmorsers nie vanaf 53 tot 59. Lee's assleblief my profiel vereistes en stel jouself voor. Voorkeur sal gegee word aan n man wat my in persoon wil ontmoet sonder bagasie of drama verkieslik in my woon area. Geen getroude man's of kansvatters nie!!!
Haar Ideale Pasmaat
Lank eerlik , opreg christelik, liefdevol, lief vir eerlikheid en respek en Christelik, weergebore en opreg wat ernstig is oor sy beginsels en n verhounding wil he en n vrou met waardigheid en respek kan hanteer sonder verskuilde agendas of motiewe. Geleerd en gekunsteld met n liefde vir God en die natuur wat bereid is om n sukses van n ver hounding te maak sonder leuens en valsheid. N stanvastige stabile man met n passie vir die lewe.
Wat Haar Vriende Sê
Verspeeldelente12 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Randfontein (Gauteng), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels; Frans; Tswana; Zulu; Ander | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Regte | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
54 - 59 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Klassiek; Opera |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Misdaad; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Musiekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Musiek Maak |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Stap; Swem; Valskermspring; Visvang |
Kook: |
Ek kan nie of sal nie kook nie |
Kookkuns: |
Duits; Kitskos |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Ander |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Kasteel in Skotland |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Tuis met 'n goeie boek |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |