Grace87Grace87
1

Grace87

65 – Mokopane (Potgietersrus), Limpopo, Suid-Afrika

Iemand om mee oud te word

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n spontane person, geniet 'n grappie op sy tyd. Ekt 'n wye algemene kennis en geniet dit om te reis en nuwe mense te ontmoet, en plekke te leer ken. Ek skilder graag in my vrye tyd en geniet die natuurlewe. Baie life vir diere. Ek haat 'n geskinder en skoorsoekerige mense. Ekt nie bagasie nie en voel 'n mens vul jou maat aan, nie oordonder nie.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moenie buierig wees nie, goed gebalanseerd, sonder enige bagasie uit die verlede. Hy moet sy eie belangstellings he en nog aktief wees. Geeneen is perfek nie, maar as hy bedagsaam en goed gemanierd is, nie 'n lys het van die "ideale vroue" nie, waaraan niemand kan voldoen nie, sal dit goed wees.

Wat Haar Vriende Sê

Grace87 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mokopane (Potgietersrus), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
54 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Latyns
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Dans; Kampering; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Laktose-vry; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters