Leeu007Leeu007
3

Leeu007

51 – Pretoria (Bronkhorstspruit), Gauteng, Suid-Afrika

fantastiese kok

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Vriendelik, liefdevol en innemend. Hou van buitelug ontspanning, lief vir rugby en braai. Lief vir diere.
Alles wat eerbaar, opreg en loflik is, is vir my aangenaam.

Sy Ideale Pasmaat

Opreg, geen soekers na eie gewin. Lief vir God, kinders, diere en natuurlewe.
lief wees om saam in tuin te werk, saam te bak en brou in kombuis, saam vir die lewe te kan lag.
Saam kaalvoet in die reën kan lag en baljaar.
Geen kinders geen tatoeëring, geen roker, matige drinker.

Wat Sy Vriende Sê

Leeu007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Bronkhorstspruit), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Leeu007 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.