GoeievriendGoeievriend
1

Goeievriend

44 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Vriendskap

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hou van buite lewe, mal oor natuur, bos en see mens, hou van nuwe uitdagings, baie fun om saam my uit tegaan spontaan kan more besluit om see toe te vlieg net vir die dag en soek gereeld nuwe dinge om te doen hou van loop en naweek weg kom al is dit net by waters waar ons kan picnic hou... Hou van 4x4 roetes en exotic places....

Sy Ideale Pasmaat

Moet hou van beweeg om te travel, liefde vir die lewe n baie positiewe mens, hou van saam goed doen al is dit net saam kos maak in die tuin sit en die stere kyk of saam boek lees.... moet hou van romance candle light dinners ens.
Ek is op soek na iemand om my beste vriendin te word en dan dit van daar verder te vat, ek glo vas dat jou toekomstige vrou jou beste vriend moet wees andeers gaan jou ou dag baie boring wees!

Wat Sy Vriende Sê

Goeievriend het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen