In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n rustige mense wat van die plaaslewe en natuur hou. My Godsdiens is vir my baie belangrik en ek wil iemand aan my sy hê wat die mooi in die lewe kan raaksien. Ek het ʼn klein seuntjie so ons is ʼn "package deal". My perde is deel van wie ek is en my honde is ook soos kinders.
Ek is nie iemand wat in klubs en kroeë uithang nie en geniet veel eerder ʼn lekker braai.
Haar Ideale Pasmaat
'n Christen man met sy twee voete vas op die aarde. Iemand wat oop en eerlik is, vertroue is baie belangrik. Iemand wat hou van diere en om in die natuur te wees.
Wat Haar Vriende Sê
NetEk111 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
37 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
159cm (5' 2.6") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Hartbeespoort; Koster; Rustenburg; Swartruggens (Noord-Wes, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
27 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties |
Sport: |
Perdry |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Eerlikheid: |
Uiters |


