LifdevirnleeftydLifdevirnleeftyd
4

Lifdevirnleeftyd

54 – Alberton (Rispark), Gauteng, Suid-Afrika

Soek 'n lewenslange liefge

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is vriendeli en liefdevol. Ek is mal oor mense en kook is 'n passie van my. Geseligheid en musiek is altyd deel van my lewe. Ek hou baie van stap en kamp as ook wildsdiere en die bosveld. As ek will onstpan is dit altyd iewers stil en rustig waar ek die natuurskoon kan geniet. Maar vir my is kook en mense die beste medisyne in die wereld. Ek is positief en emotioneel volwasse. Ek probeer om altyd die beste in mense te sien. .

Haar Ideale Pasmaat

Dis vir my uiters belangrik dat die man in my lewe hardwerkend is maar ook reg is vir pret en lag. 'n Glimlag en 'n gaawe, opregte man is die een vir my. Dis belangrik om saam to kan lag en, as die tuie moolik raak, om mekaar te ondersteen en bytestaan.
Om 'n verhouding te maak werk moet albei mense altyd die ander mens se gevoelens respekteer. Besluite moet saam gewat word. En mense moenie mekaarse gevoelens benadeel nie. Leens en killery sal 'n verhouding vernietig.

Wat Haar Vriende Sê

Tracy S vertel...

Ladyjane and I have been friends for nearly 30 years. She is one of the most amazing people I know. She is funny and witty and a great romantic.

Ladyjane is highly intelligent and very well read. Yes she loves her classic novels as well as classic movies.
She is fun to be around. She is the type of girl you take home to your mom cause she has been raised well. Etiquette and manners are her driving force and this is something she has instilled in her two lads.

Ladyjane is my best friend with a heart of gold. The type of person who will give you the shirt off her back or her last R 5.00 to the beggar at the robots. She is always willing to help her friends no matter the circumstances and has always no matter what made herself available to me when I have been in hospital, had no car or just in general needed a shoulder to cry on. Some may say its a bond woman share but Ladyjane goes the extra mile.

Ladyjane has a keen sense of humour so if she is the woman you have chosen to get to know, you will get spoonfuls of laughter as well as a ton of love.

Ladyjane always looks for the good in people. When Fifty Shades of Grey came out we were watching and I am very critical of peoples faces. So I said the actor who plays Christian Grey had a funky eye. Ladyjane watched and looked at his face and eventually told me he didn't and besides it was what he had in his heart that counts. This is somebody she doesn't know. Imagine what she is like when she knows you. Having said that the thing I love about her is as nice as she is is as diplomatically straight forward too. She will tell you the truth no matter what but always very gently.

All in all Ladyjane is one kick ass amazing funny loving romantic woman and I as her BFF am very proud of who she is and what she has accomplished.

T

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton (Rispark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin; Ander
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Rock; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Romanse; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Kosmaak/Bak; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Basketbal; Dans; Kampering; Krieket; Perdry; Rugby; Staanroeiplankry; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Visvang; Voëlkyk; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie