In haar eie woorde...
Oor Haar
Dit is belangrik om met iemand te klets en so
mekaar beter te leer Ken Ek is Liefde vol en n tipiese omgee mens. Het n Baie klein hart
Dieselfde belangstellings kan n aanwins wees
Baie lief vir buite lewe. Glad nie sosiale vlinder nie, eerder n huis hen
Het Baie fyn sin vir humor. Kan lekker terg.
Ek is n weduwee , 69 jaar oud en woon op
n klein plasie. Bak , brou en kook Geniet ek Baie. Buite lewe en natuur mens. Sal
Graag Baie meer wil Reis maar my een hondjie is n probleem.
Haar Ideale Pasmaat
My metgestel moet tog Groot asseblief nie heeldag voor die TV wil sit nie.
Moet n Lekker braai Geniet, net of sonder vriende. Ek is baie lief vir diere.
Moet ook baie lief wees vir diere behalwe knaag diere en reptiele.
Moet Goeie rugby, krieket en nog n paar sport soorte Geniet as rusbank kyker.
Wat Haar Vriende Sê
LagenlaatLag het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Polokwane (Pietersburg) (Polokwane), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
74 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
67 - 69 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
174cm (5' 8.5") - 174cm (5' 8.5") | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
LagenlaatLag moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.