Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Swindon [SN15], Wiltshire, England, Verenigde Koninkryk | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
6' 0" (183cm) | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
4' 7" (140cm) of korter - 6' 0" (184cm) | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n dood gewone persoon wat soos baie ander deur diep water kom en het die mooi en die sleg in die wereld gesien, en weet wat dit is om arm te wees, maar ook hoe dit is om ryk te wees. Geld is nie my God die, maar dis baie belangrijk om finansieel gesorteer te wees. Ek hou van musiek, speel self Guitar en sing, so altyd op soek na iemand om saam kan sing.
Ek doen verskillende besighede in die UK, maar ek is ook in die boerdery hier en dis net die teenoorgestelde van Said Afrika, dis veilig en aangenaam om the boer hier.
Ek het n positive uitkyk op die lewe, en hou base daarvan om the toer, so sien die wereld saam met my.
Sy Ideale Pasmaat
Al wat ek soek is iemand wat eerlik is en haarself is en wat my kan verstaan en lief he. Kwalifikasies tel nie vir my nie, maar wat ver my saak maak is n vrou moet haarself respekteur. Ek soek n vrou wat nie maklik kwaad word nie, en wat n smile op haar gelig het. wat n verhouding vir my sal vernietig is wanneer daar wantroue is.
Wat Sy Vriende Sê
Italia het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Italia moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.