In sy eie woorde...
Oor Hom
Dit het my lank genoeg gevat om te weet wie ek is en wat ek regtig wil he. As jy ook na alles nog vreugde in jou hart het, en God daarvoor eer, gaan ons mekaar gelukkig maak.
Laat ons tyd spaar - ons kan in n publieke plek ontmoet of eers gesels, maar mens mOEt ontmoet om te weet of dit gaan werk. Ek begin nou my nuwe lewe en ek SAL voorspoedig wees deur geloof van Bo af. En wil dit met iemand positiefz deel, as ons Vader wil n gesin begin, maar heel eerste n sielsgenoot vind om die mooi in die lewe te deel:-)
Sy Ideale Pasmaat
Ek wil iemand leer ken soos n goeie boek - n basiese storie met wyse gedagtes hier en daar, n paar interessante karaktereienskappe wat tydsaam uitstaan en sporadiese verbindings met ander mense, maar leuens kan nie tussen ons bestaan nie. Jy moet net lewensbly wees en positief, omgewingsbewus en lief vir die natuur! Bo alles is liefde vir God en vir mense.
Wat Sy Vriende Sê
Altydsaam2 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Wonderboom), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
56 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
186cm (6' 1.2") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Sepedi; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Arbeid / Konstruksie | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; Mpumalanga; Gauteng; Noord-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 45 | ||
Sterreteken: |
Ram; Bul; Tweeling; Leeu; Weegskaal; Skerpioen; Steenbok; Waterdraer; Visse | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Asiër; Bruin; Indies; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Gemeng | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond; Vegetaries; Vegan | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Lank; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek het geen; Ander |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
'n Swerwer |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Intelligent; Optimisties; Skaam; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Rap / Hip Hop |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Speurverhale; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Lees; Meditering; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Bergfiets; Branderplankry; Dans; Fietsry; Kampering; Liggaamsbou; Lyfbranderry; Snoeker; Sokker; Stap; Staptogte; Stoei; Swem; Visvang; Witwater-kanovaart; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Italiaans; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Naakbaai |
Afsitters: |
Erotika |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |