MiloMilo
1

Milo

53 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Moeg vir alleen wees

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek soek iemand wat n lewe saam met my en my kinders wil deel. Iemand wat eerlik en lojaal is. Wat nie omgee as jy effens oorgewig is nie. Wat hou van cuddle en liefdevol wees. Moet lief wees vir diere en kinders. Moet hou van braai en series of movies kyk. Ek hou van kitaar speel en sing. Ek is saggeaard en het al genoeg hartseer in die lewe ervaar. Soek nie iemand wat mens vir n ride wil vat nie

Sy Ideale Pasmaat

Saggeaard, lojaal, eerlik, christelik maar tog ook bietjie speels en bok vir sports. Moet.lief wees vir braai, movies kyk en daam.met vriende en familie kuier

Wat Sy Vriende Sê

Milo het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Blou
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Dis Ingewikkeld
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Verdwynend
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Skaam; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Dis OK
Boeke:
Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie
Belangstellings:
Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Snoeker; Swem; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Leeglê
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie