Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom (Suiddorp), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
35 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is ‘n plattelandse meisie en woon tans langs die Mooirivier. Ek is 34 jaar oud en my worshond Nicholas is my huismaat. Ek is baie lief vir sport, avontuur en die buitelewe. Tans oefen ek vir 5150 series asook Ironman 2020, so swem, fietsry en draf neem ‘n groot deel van my tyd in beslag. Sal dit nie fantasties wees as ek ‘n maat ontmoet wat dieselfde belangstellings deel as ek nie. My Christelike waardes dra ook by tot my sagte en liefdevolle hart, en eerlikheid en opregtheid is ook vir my belangrik.
My ideale romantiese afspraak sal iewers ver weg van die alledaagse geraas wees, verkieslik in die natuur. Buite op ‘n dek of iewers waar mens die pragtige natuurskoon kan bewonder. Met ’n sonsondergang in die agtergrond en natuur geluide om die aand mee te bekoor. En natuurlik ‘n heerlike piekniekmandjie gevul met al my gunstelling smullekker happies en ‘n heerlike wyntjie daarby.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale man sou ek sê, moet iemand wees met Christelike waardes, wat ook eendag die geestelike leier van ons gesin kan wees. ‘n Man wat lief is vir diere, sport, reis, avontuur en die buitelewe, sal my hartsnare roer en as hy nog ‘n sin vir humor het...wat ‘n bonus. ‘n Man wat weet wie hy is en wat hy in die lewe wil bereik en sy drome voluit najaag en my gun om dieselfde toe doen. Iemand wat met eerlikheid en integriteit wandel en ook die klein en eenvoudige dingetjies in die lewe kan raaksien en geniet.
As bogenoemde jou laat glimlag het, sal ek jou graag beter wil leer ken en uitvind of tenspyte van ons gedeelde passie vir God, die buite lewe en sport, ons ‘n gedugte span saam sal kan maak!
Wat Haar Vriende Sê
Therese_3kamp het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Intelligent; Naïef; Realisties; Saggeaard; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Humor; Selibaat; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Misdaad; Speurverhale |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Sing; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Gereelde mededinger |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kampering; Pluimbal; Roei; Skaak; Stap; Staptogte; Swem |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Indies; Maak nie saak nie; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |