SoetSielSoetSiel
1

SoetSiel

39 – Bela-Bela (Warmbad) (0486), Limpopo, Suid-Afrika

Plek vir 'n Prins

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is uniek, lojaal. Sowaar 'n beste vriendin en waardeer en geniet die gewone dinge. Goeie humorsin.
Ek verdien Om Soos 'n Queen behandel te word,so ook Alle Ander vroue. En Hy sal beslis dieselfde behandeling ontvang.
Ek glo nog in outydse romance en wil my eie Roman skryf saam my siel se Ander helfte.

Ek is die Prinses wat die Prins in die in die padda raaksien.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat in God glo. En sy naaste met barmhartigheid hanteer. Wat geleer is Om dames Soos die "royalty" te hanteer wat hulle is.
Goeie humorsin en bereid is Om beste vriende te wees voor die volgende stap. Iemand met goeie maniere en wat ook die eenvoudige dinge geniet en waardeer.

Goeie humorsin. Nuwe uitdagings sal aanpak met jou "partner in crime". Respek en nederigheid is Baie belangrik. Godvresende man wat ook wag vir sy Ander helfte. Eerlikheid en goed na homself kyk.

Wat Haar Vriende Sê

SoetSiel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bela-Bela (Warmbad) (0486), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Namibië; Suid-Afrika; Verenigde State van Amerika; Verenigde Koninkryk; Australië
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Motorsport; Stap; Valskermspring; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Erotika; Mag
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie