OnlythelonleyOnlythelonley
2

Onlythelonley

60 – Durban (Empangeni), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Soek net my dekseltjie wat die keer perfek gaan pas

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Reguit en eerlik .....Ek is NIE n baie maklike.mens nie. By my is dit of reg of verkeerd. Ek leef naby my God elke dag en is totaal.afhanklik van Hom. Ek het n seun van 17 wat graad 11 toe gaan vlge jaar. Ek lief die natuur, kamp graag, lief die see doen graag borduurwerk in spaartyd. Het grootgeword op n plaas so al bly ek in n dorp is my wortels en waardes pure plaas. Ek is redelik aktief as swem instrukteur en werk vir myself.

Haar Ideale Pasmaat

God moet verseker 1ste in sy lewe wees. Dan sal.al die ander dinge self in plek wees as ideals pasmaat. Sal baie baie gou agterkom of jy genuine is of nie

Wat Haar Vriende Sê

Onlythelonley het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Durban (Empangeni), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Ram
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 198cm (6' 6.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Onlythelonley moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.