In haar eie woorde...
Oor Haar
Omdat ek n omgee en liefdevolle mens is en daarvan hou om te kuier en te gesels en mense te ontmoet.Ek hou nie van drinkers nie .Ek hou van dans,musiek,rugby en sommer net lekker kuier.Ek is mal oor die Natalse See .Ek kuier graag
Haar Ideale Pasmaat
N nie drinker,eerlik,opreg mens kan hom moet vertrou ten alle tye.Moenie leuens vertel nie.moet lief wees vir sy vrou .lief wees vir kinders en lekker rustig kuier en nie humeurig wees nie maar wel streng.Hy moet langerig wees .baie mooi en goeie persoonlikheid he.Hard kan werk en vir n vrou kan sorg bo alles lief wees vir n vrou .Saam kan lag , huil as dit nodig is.saam wees tye he ens respek he vir n vrou.Nie sy hande lig vir n vrou nie .van rugby hou ,musiek en hopelik kan dans.n mens mens wees .Leuens drank en onttrouheid en handgemeen raak venietig als
Wat Haar Vriende Sê
lagbietjie275 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Lichtenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
66 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
59 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
lagbietjie275 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.