Tiny0512tjTiny0512tj

Tiny0512tj

58 – Mbombela (Nelspruit) (Komatipoort), Mpumalanga, Suid-Afrika

Baie om te bied vir die regte vrou.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit) (Komatipoort), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
204cm (6' 8.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is eerlik en opreg, goeie maniere en sag geaard. Kan nie mense hanteer wat voor op die wa is of hulle persoonlikheid op ander wil afdwing. Behandel ander mense soos jy behandel wil word. Hou van die natuur en buite lewe, goeie musiek te luister, te dans en soms net te onspan by die huis. Moet my nie gebruik om ander jaloers te maak nie, as jy speletjies wil speel, hou verby. Ek is nie iemand wat aardse goed najaag, soos om die nuutste of mooiste kar te ry of in die mooiste huis in die straat te bly, ek het my les geleer op die harde manier.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek na ‘n volwasse dame, netjies op haarself, altyd lekker ruik, wat goeie maniere het en nie agteraf is nie. Moet die lewe geniet, spontaan en vriendelik wees. Bereid wees om die ekstra myl te loop vir my, want ek sal vir jou die ekstra myl loop. Nors en ongeskikte mense staan my nie aan nie. Moet bereid wees om alles met my te deel en te doen. Moet nie ’n “Joller” wees wat net altyd wil partytjie hou of die heeltyd wil uitgaan. Daar is te veel goed wat ‘n mens kan doen en geniet in die lewe, wat tog so kort en gejaag is.

Wat Sy Vriende S

Tiny0512tj het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Internetbesoeke; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
Ek het geen familie nie!
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters