IdealepasmaatIdealepasmaat
Idealepasmaat

73 – Amanzimtoti (Athlone Park,Amanzimtoti,4126), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

IdealepasmaatIdealepasmaat
2

Idealepasmaat

73 – Amanzimtoti (Athlone Park,Amanzimtoti,4126), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Pasmaat met groot moontlikhede!!!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Kombinasie van "Sanguine en Choleric" persoonlikheid en is emosioneel volwasse. Glo ek beskik oor heelwat positiewe karakter eienskappe o.a. Integriteit,eerlikheid,optimisme,romanse ,reis ,goeie kommunikasie,opvoeding,geleerdheid,hulpv aardigheid,sporttiewiteit,kieskeurigheid en spontaniteit.Ek droom oor 'n spesiale pasmaat wie saam met my die lewensreis na die wenpaal wil voltooi.Is jy daardie omgee mens wat opreg ook na 'n pasmaat soek?

Haar Ideale Pasmaat

Elke mens is uniek geskape.Ek voel gemaklik in die teenwoordigheid van 'n lang,sterk emosioneel volwasse en intelligente man wat reeds sy merk suksesvol gemaak het in die lewe.Hy is spontaan,beskik oor 'n goeie humorsin, is ook 'n omgee mens,is finansieël onafhanklik,eerlik en opreg in sy soeke na 'n pasmaat aan sy sy waarop hy trots kan voel. Hy kan met selfvertroue dinge reël en verantwoordelik optree.Hy kommunikeer spontaan,reis graag, geniet dit om saam te kook en is netjies oral waar hy beweeg.Hy is smaakvol tog gemaklik geklee,deel graag sy drome en begeertes met sy maat,is energiek en het 'n wye belangstellingsveld.Hy lees graag en lag saam of pik 'n traan wanneer sy gemoed vol raak.Voor 'n knetterende vuurtjie op triestige dag raak hy rustig en gesels diep dinge oor 'n glasie goeie wyn.Hy verken graag interessante vreemde plekke en ondersoek nuwe dinge.Familie en vriende bly belangrik en sy Skepper vul 1e plek in sy lewe.Hy voel spesiaal,dankbaar,geseënd en leef voluit een dag op 'n slag.Sela!

Wat Haar Vriende Sê

Idealepasmaat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Amanzimtoti (Athlone Park,Amanzimtoti,4126), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
73
Sterreteken:
Ram
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Wes-Kaap; KwaZulu-Natal; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
68 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Ander
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen; Ander
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Joga; Lees; Meditering; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Dans; Gewigsoefeninge; Gholf; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kegelbal; Liggaamsbou; Muurbal; Oriëntering; Perdry; Pluimbal; Rolbal; Rugby; Sagtebal; Seil; Skermkuns; Ski; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Valskermspring; Veerpyltjies; Veldhokkie; Vlieg / Sweefvlieg; Vlugbal; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters