Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Durban (Arboretum), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Durban (KwaZulu-Natal, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
158cm (5' 2.2") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is opreg wat jy sien is wat jy kry. Ek is eerlik, liefdevol en soek iemand om my liefde mee te deel en ek is ook onafhanklik. Ek is nou gereed vir n verhouding. Ek is mal oor die buite lewe maar geniet dit ook om net by die huis te sit soms en net n movie of rugby te kyk. Ek hou van visvang en kamp. Ek is lief vir diere en hou ook van vet plante en mooi blomme. Hou van kos maar en bak. Doen ook naaldwerk. Ja ek kan eintlik enige iets doen.
Haar Ideale Pasmaat
Hardwerkind man wat vol enirgie is. Moet lief wees vir die see en buite lewe. Moet mal wees oor sport en ook omgee vir die klein dinge in die lewe. Soek na n man wat n goeie maat kan wees. Geld moet nie belangris wees nie. Koestering 'n drukkie die klein dinge in die lewe moet vir hom belangrik wees. Iemand wat sy gevoelens maklik wys. Komminikasie moet belangrik wees.
Wat Haar Vriende Sê
Liefie079 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Liefie079 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.