DroomEkkeDroomEkke
5

DroomEkke

39 – Burgersfort, Mpumalanga, Suid-Afrika

...daars net rerig ruikdom as daar goud is in jou hart...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Man eks fun!!! Ek hou van snaakse dinge... My pa het ons girls alles geleer!! Skiet, vis, kosmaak, werk, travel, mooi lyk... Maniere....! Ek is selfstandig... En wardeer glad nie inkopies en shopping malls nie!! So n krediet kaart sal nie geswipe word dat die plastiek brand nie!!! Eks n maklike mens... Ek het nie tyd vir niks doen nie... Iets moet gebeur... N glas wyn op n bergroetetjie, n golfdag vir fonds insameling, n konsert gaan kyk, n springhaas vang... n skildery verf, kinders leer van die Here! Oumense uitvat op n date!! Ekt n groot liefde vir oumense, ek trek al my volks geskiedenis uit hulle uit!!! En gee hulle net daai dag waar hulle weer bietjie special voel. Dis die klas ding wat my aan die lewe hou... Ek dink as jy jouself gelukkig wil he, moet mens net die lewe elke dag positief aanvat... Dis net n mind switch!! So maklik... Omring jouself met die mooi mense... Die res kan ander geselskap loop soek.

Haar Ideale Pasmaat

O hel, ek wil lag van die oggend tot die aand!!! En hy moet slim wees, n regte geselsie kan aanknoop!! En mal wees... Moet saam my in n dam in spring as ek sê...laaste in gooi die brannewyn die res van die dag!!!! Moet kan braai!!! Baie belangrik.. want ek maak goeie kos!!!! En dit kan nou nie bederf raak nie. Hy moet lief wees vir wat ek doen, en ook n verskil wil maak, my help by die Voortrekkers, en die ou mense en die gemeenskap!! Ek worry nie hoe hy blerrie lyk nie, solank hy my elke dag verras!! Met n sundowner steri stumpi op die bakkie sy club... of n skaap boud in die oond!! Lewe net!!! Ek glo ook dat mens nie iemand kan vertou wat nie popcorn spring vir n fliek nie.!!!! Ag die lank en die kort van die storie... Hy moet n gemaklike ou wees, n lekker sin vir humor, en n span maat! Waar ek te kort kom moet hy daar wees, waar hy struikel is ek no 1 om te help! Lewe gaan oor oplossings, nie probleme nie. O ja, en ekt nie lus vir eenvoudige gesprekke soos... N Ford is beter as n Toyota nie... N regte man ry Toyota!!! Die bakkie vir die boer....

Wat Haar Vriende Sê

DroomEkke het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Burgersfort, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Visse
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Reis
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Musiekkanale; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Kaartspeletjies; Kookkuns; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Boogskiet; Gholf; Jag; Krieket; Rugby; Snoeker; Swem; Tennis; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters