NarabosNarabos
1

Narabos

52 – Thabazimbi, Limpopo, Suid-Afrika

Boskind kom stap saam my die stofpad

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hierdie bosnimf is ñ interesante ekstrovert....ñ avontuurlistige natuurliefhebber, wat ñ leeu uit ñ boom kan skiet.... want ek kant.... wat daarvan hou om te bak en brou.... te bederf....en vele meer.....
Betroubaar, eerlik, opreg, spontaan, baie netjies op myself avontuurlistig, wat kan lag en huil, die mooi in die lewe kan waardeer.....
Oneerlikheid, agterbaksheid onbetroubaarheid slordigheid , lieg en bedrieg, besitlike sieklike jaloesie werk nie vir my nie.
Die buitelewe: see, bos, natuur is my lewe fotografie, verf, stap en vele meer.....
Vir díe boskind, het ek nog altyd die lewe as positief aangepak en uitgeleef. Probleemsituasies het uitdagings geword en my tot hoërhoogtes gedryf. ñ Glas is nog altyd vir my half vol, nooit half leeg nie......

Haar Ideale Pasmaat

n Koedoebul wat saam my die avontuurlistige pad sal stap..... onvoorwaardelik.....
Christelik, betroubaar, eerlik, opreg, spontaan, baie netjies op homself, avontuurlistig, wat kan lag en huil, die mooi in die lewe kan waardeer.....
Wat eerlik, opreg, betroubaar, n maat kameraad, beste vriend, spontaan die lewe kan aanpak sy man kan staan.....
Sy medemens in ag neem.....

Wat Haar Vriende Sê

Narabos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Thabazimbi, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Tswana
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Onafhanklik; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Kanovaart; Liggaamsbou; Motorsport; Perdry; Roei; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Flankering
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie