1

opregenalleen

66 – Gonubie (Oos London), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Soek my match

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n gawe persoon kom oor die weg met mense.,'
ek geniet my uitstappies wil nie somer by die huis sit nie. lief vir stap en vars lug.ek behoort aan n club waar ek saam met die dames draf in die aande. ek is ook lief vir teaters en konserte.ek koop gereeld tydskrifte en die koerante om op datum te kom wat om ons gaan.
ek is openlik en eerlik.

Haar Ideale Pasmaat

eerlik geniet die natuur wil gaan stap. hou van teaters. hou van sport.
hou van braai maak.nou en dan so biekie kan kook. my bederf na n restaurant my verhouding moenie vernietig word van verlede herinings nie, my verhouding met iemand sal op die regte pad wees.
ek sal ook in gee wat my maat wil doen. as hy wil vis vang gaan ek saam. ek wil saam dinge doen

Wat Haar Vriende Sê

opregenalleen het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Gonubie (Oos London), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

opregenalleen moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.