In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is `n spontane dame wat hou van diere en nuwe avonture, ek hou van lekker lag , ek is eerlik en opreg en wardeer ook die klein dingetjies in die lewe.
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat is iemand wat hou van diere en daarvan hou om kos te maak, ook iemand wat lekker tee kan maak in die koue wintersaande. hy is sag en liefdevol, kan lekker gesels en lag en hou ook van nuwe avonture. Hy het respek vir `n vrou en sal haar op sy hande dra.
Wat Haar Vriende Sê
Leandri vertel...
Anzelle is baie oulike jong dame met sterk waardes en jet passie vir die lewe altyd vriendelik en opreg is baie lief vir haar hondjie Zoey sy sal berge versit vir mense vir wie sy omgee. Sy verdien ware en opregte liefde.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
31 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ortodoks | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
29 - 38 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Slim (Dis alles oor kwaliteit) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Boeke: |
Fantasie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Boks; Gewigsoefeninge; Liggaamsbou; Sokker; Stoei |
Kook: |
Ek kan nie of sal nie kook nie |
Kookkuns: |
Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Inkopies |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Visse; Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Erotika; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |