RozanneARozanneA
RozanneA

60 – Noordelike Voorstede (BellVille), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

RozanneARozanneA
3
0

RozanneA

60 – Noordelike Voorstede (BellVille), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Plein Jane

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 27 Desember 2025

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hoe loop die lewe draaie met ons. Ek het lanklaas my profiel bekyk en sien dis baie jare al dieselfde. Soveel water het in die see geloop, en ek nou al 4 jaar in die Kaap en 25km van die see af. Amper gedink ek het my helfte gekry, net om met ‘n “bang” te hoor, ek is net agter sy geld en status as Dr aan, hy het nie een ‘n boot of ‘n standhuis nie, dit so baie belangrik gewees het as ek iemand soek vir geld, maar ons as mens vee mos graag voor ander se deur.
Die ou deuntjie is maar dieselfde, ek gee om, meer as wat goed is vir my. Ek dink nie ek is ‘n moeilike mens nie maar was voor mnr Dr baie jare alleen, so ja dit is ‘n aanpassing maar ek was bereid om te probeer. Ek is baie onafhanklik, werk nog, lyk nog baie goed ligaamlik vir my 60jare, ek kyk na myself so goed ek kan. Ek praat ook voor ek dink en is uitgesproke. Ek laat val maar so nu en dan ‘n woordjie wat baie mense dink dis vloek maar vir my, eg afrikaans. Ek het ‘n yorkie genaamd Paula (soos in Paula van 7de Laan) en so is daar niks voorstedelik of banaal aan een van ons 2 nie. Skynheilig die is ek nie. Ek kan net byvoeg, dit sal ‘n baie spesiale man vat om my hart te wen en te oortuig dat ek nie sonder hom kan lewe nie.

Haar Ideale Pasmaat

Opreg, eerlik en neem Ander mense se gevoelens in ag, darem so bietjie romanties wees, Weet hoe om n vrou te behandel en goed te laat voel. Goed na homself kyk, nie verwag sy partner moet n Plat magie he en hyself loop met n boepens nie!! Sjoe dis eerlik ne!! Hy sal moet kan aanvaar dat Paula is deel van die pakket. Ek soek net my “Soulmate”

Wat Haar Vriende Sê

RozanneA het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (BellVille), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Visse
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; R&B / Soul; Rock
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Uiters konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters