Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Rietvalleirand), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
43 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 42 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
156cm (5' 1.4") - 171cm (5' 7.3") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n vriendelike sosiale "jong" man met n groot liefde vir die plaas en buite lewe.
Alhoewel ek al n geruime tyd in die stad is, geniet ek my vellies, braaibroodjies en verseker vasdans.💃
Ek hou van lekker lag en kuier saam met vriende en familie en om nuwe plekke te verken.
O ja; ...Engels bly vir my n uitdaging!🙈
Sy Ideale Pasmaat
Ek sien daarna uit om n Dame te ontmoet met n positiewe uitkyk en lus vir die lewe.
N nederige, Christelike, vriendelike dame wat saam met my kaalvoet om n braaivleisvuur kan sit en kan lag oor die dag se dinge.
Vasdans bly n bonus; maar moet nie opdaag met jou "hondjie in n handsak"nie!(Paris Hilton)
Wat Sy Vriende Sê
SomerSon777 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
SomerSon777 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.