Blueeyes118Blueeyes118
5

Blueeyes118

65 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Lady Love

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n netjiese opregte eerlike mens wat vir die regte man die vrou van sy drone sal wees! Nie tyd vir kans vaters nie. Lee's my profile en waarvan ek hou en nie hou dan is ons klaar n stap nander om mekaar beter te ken. Ek is n blanke vrou en respekteer my gevoelens as ek vra stel net in wit mans belang! Nie n rasis maar ons almal het n keuse in lewe en respekteer dit! Hou van reis, see vakansie, dans, lewendige opvoerings, musiek konsert. Ek isnie n kamp of visvang mens nie sorry manne dis netnie ek liewer eerlik daaroor. Hou van n man wat langer as ek is soek nie n kort man ek is klaar 5'8 en dra graag hoe skoenne as ek uitgaan. Ek is skraal en soek ook so n man met maniere en n dame soos een hanteer en laat voel. Ek is n liefdevolle mens as dit die regte man in my lewe is.

Haar Ideale Pasmaat

Blanke man wat sy kop reg op sy skouer het. Moet lank en nie oorgewig wees, netjies op homself en sy omgewing! Aangesien ek nie regtig n drinker is soek en nie iemand wat in kroee wil le en homself dronk drink. Ek rook nie en sal graag n nie roker wil ontmoet. Dit moet n man wees wat graag n dame wil he om toekoms te bou en dinge saam met sy maar will doen soos dans, fliek, na goeie lewendige konsert wil gaan wil travel en die lewe wil geniet. Geen kans faters en rusbank siters en wil doodgaan. Romanties wees en dame soos een laat voel en hanteer! As jy ex vroue probleme het of kinders wat jou lewe wil regeer hou verby! Dit moet n man wees wat ietss van sy lewe gemaak het en finansieel onafhanklik is op hierdie stadium van sy lewe. Jy moet weet wat jy soek in n dame en nie mense gebruik nie. Ek isnie n one night stand vir enige man nie. Het waardes en respek in lewe en soek iemand wat klaar gespeel het in lewe en standvastig is met waardes en selfrespek vir homself en die dame in sy lewe!Wil man's my ouderdom sien en ontmoet tussen 65 tot 70 wat blank is nie Jong man's van 20, 30 40 en 50 nie.!

Wat Haar Vriende Sê

Blueeyes118 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
64 - 73
Sterreteken:
Enige
Lengte:
192cm (6' 3.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Fietsry; Muurbal; Rugby; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Fynproewer Uitetes; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie