Rexie64Rexie64
5

Rexie64

67 – Virginia, Vrystaat, Suid-Afrika

As jy my kan liefhe sal ek jou op my hande dra

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n nederig gemaklik mens, nie materialists ni. Ek hou van lag en positiwiteit, ek is lief vir die buite lewe en plaaslewe

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat van die buite lewe hou, die natuur, diere veral honde. Wat die verlede vergeet en n toekoms op vandag wil bou. Wat elke dag voluit leef en ni onder wette en regulasies lewe ni. En my aanvaar soos ek is

Wat Haar Vriende Sê

Rexie64 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Virginia, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
147cm (4' 9.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 76
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Rexie64 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.