In haar eie woorde...
Oor Haar
Lief vir diere. Haat agterbakse mense. Baie reguit persoon. Soek iemand wat nie jaloers of kleinlik is nie. Dis n bonus as jy kan dans. Ja en ek rook. As jy nie daarvan hou nie hou verby asb. Geen visvangers en hou van die natuur. Elke 2de ou hou van die buitelewe.....regtig. Ek geniet n goeie storieboek. As jy buite n radius van 200km bly moet my nie invite nie asb. Ek gaan nie trek nie en jy ook nie. As jy n cautch patoto is hou verby.
Haar Ideale Pasmaat
Eerlik, reguit, lus vir die lewe, n man wat nie sex op die brein het nie. Gebalanseerd. Romanties. Sensetief maar nie n sussie nie. Grootbek staan my nie aan nie. Hardwerkend en visie in die lewe vorentoe. Eiewaarde en ander mense in ag neem. As jy ook rook is dit n bonus dan rook ons saam.
Wat Haar Vriende Sê
Heiladup het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 178cm (5' 10.1") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Ligbruin | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Vegetaries | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Afgetree | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Heiladup moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.