HendrienaHendriena
3

Hendriena

67 – Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika

Humoristiese maat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks intelligent, goeie sin vir humor, kan die snaakse in die lewe geniet, eks geen bullshitter nie, baie netjies, goed versorg en verwag dieselfde. Hou van reis ter wille van natuurskoon. Leser by uitstek. Genoeg slaap is vir my onontbeerlik. Ek is selfonderhoudend maar 'n bietjie meer sal nie skade doen nie.

Haar Ideale Pasmaat

As jy seksbeheb is - hou beslis verby. TV verslaafdheid is oudmodies, maar 'n goeie fliek op sy tyd is sinvol. Jou brakkie deel nie my bed nie. Godsdiensbeoefening is vir my belangrik en Familiteit meer waardevol as rugby. Ek weet van veel beter etes as braai-braai-braai. Rustige stil saamweestyd met sielsgenoot het die uitwerking van 'n stil waterval wat helend is. Argumente is veeleisend, sieldodend, afbrekend, eenvoudig 'n NO-NO.

Wat Haar Vriende Sê

Hendriena het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Visse
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Hendriena moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.