MeMyselfeyeMeMyselfeye
2

MeMyselfeye

59 – Blouberg (7441), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Laat ons praat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is enkel, liefdevol, betroubaar en alleenlopend vir te lank nou.
Ek hou van diere
Ek eet meestal enige dis
Ek hou van sing, so met karaoke ontspan ek.
Hou van di strand en di see
Wil sielsmaat ontmoet wat in sync is met my gevoelens en die kleiner dinge in di lewe
Moontlike permanente verhouding

Haar Ideale Pasmaat

Moet gesteld wees
Eie huis indien moontlik
Eie vervoer
Respek vir vrouens
Nie belang stel in ander vrouens ni
Liefdevolle goeie wit man
Geen kroniese siekte
Moet humorsin hê
Aangename persoonlikheid
Nie roker
Sosiale drinker
Hou van dans en sing
Moet lief wees vir diere

Wat Haar Vriende Sê

MeMyselfeye het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Blouberg (7441), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Ram
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Regering
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Ram
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

MeMyselfeye moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.