Innerlike_VredeInnerlike_Vrede
6

Innerlike_Vrede

72 – Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika

Die eensaamheid begin hierdie wewenaar nou vang!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is eerlik, opreg, met 'n hoê integriteit, maar ook humoristies, 'n terggees en hou van lag. Ek hou nie van leuens nie. Lewensmaats moet altyd eerlik met mekaar wees. Ek wil graag toer soos en wanneer Covid ons toelaat. Ek is lief vir uiteet en hou daarvan om hand-aan-hand met my maat te loop. Ek is lief vir swem, die see en wildtuine. My uitkyk op die lewe is om altyd gereed te wees vir die koms van ons Here Jesus Christus, om in alle omstandighede net op God te vertrou, en om ander te behandel soos wat ek behandel wil word.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek na eerlikheid en opregtheid in my maat. Iemand wat daarvan hou om hande vas te hou en lief is vir 'n drukkie. Ek glo eerlikheid in 'n verhouding maak van die verhouding 'n sukses. Ons moet ook leer om te luister as die ander een praat. Bespreek en handel probleme in die verhouding vinnig op. Oneerlikheid en valsheid en voorgee wat jy nie is nie sal 'n verhouding baie vinnig tot 'n einde bring.
.

Wat Sy Vriende Sê

Innerlike_Vrede het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Korttermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Nuus; Sport; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Boogskiet; Krieket; Motorsport; Perdry; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Vlieërbranderry
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Museum- of galerybesoeke
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters