AgalleenAgalleen
3

Agalleen

65 – eMalahleni (Witbank) (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

Soek pasmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n eerlikke en opregte man wat n lewensmaat soek.Natuurlik sal dit eerstens op vriendskaplikke vlak wees om te bepaal of dit gaan werk.Eensaamheid is huidiglik my vyand.Ek is n een vrou man en daarom verwag ek dieselfde.Ek is nie n groot partytjie mens nie maar geniet n braai saam met kinders en vriende en sal n verjaarsdag partytjie bywoon.Hou niks van dronk mense en hulle praatjies nie.Vertel dieselfde ding vir jou twintig keer.Ek is baie lief vir kamp veral om die vuur in die aand,somtyds net stil saam met jou geliefde.Geniet die bos en die see maar geniet dit net so baie tuis met goeie geselskap.Ek hou niks van skinder en iemand wat hom of haar verbeel nie.Baie jammer my selfies lyk pateties.

Sy Ideale Pasmaat

Opreg,eerlik en hoë lewenswaardes wat haar Hemelse Vader ken en haar nie met puiselagtige dinge ophou nie.Sy moet haarself goed versorg en Iemand wees wat liefde kan gee en waardeer.Een man vrou wees wat eer en respek verdien.Nie nodig om neus in die lig te wees nie.Plat op die grond mens.

Wat Sy Vriende Sê

Agalleen het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
eMalahleni (Witbank) (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
52 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Dis OK
Boeke:
Misdaad; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie
Belangstellings:
Houtwerk; Kaartspeletjies
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Kampering
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Baie