Maskerloos

58 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

If you stand for nothing, you will fall for anything

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
47 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n Christen (nie "mainstream"), leef 'n gesonde leefstyl, is uiters eerlik, baie realisties en weet wat ek wil h en nie wil h nie.
Ek is 'n tipiese "truth seeker" en spandeer baie tyd aan 'n saak wanneer ek "agter die kap van die byl" wil kom - die storie agter die storie.

Sy Ideale Pasmaat

Jy moet 'n Christen wees (verkieslik "non-mainstream"), emosioneel stabiel wees en nie oorgewig wees nie.
Jy het geen afhanklikes (van jou inkomste) nie.
Uiterse eerlikheid is on-onderhandelbaar.
Jy moet verantwoordelik wees - ook met finansies.
As jy gedurig wil dans en party hou, dan is jy nie my tipe nie.
As jy 'n "shopping addict" is, sal ons nie regkom nie. (Ek bly in elk geval vr van 'n winkelsentrum)
Jy moet die natuur verkies bo stadslewe.
Jy is nie die soort wat alles glo wat die "mainstream media" vir jou vertel nie. Jy moet dieper kan dink as gewone mense en verkieslik baie intelligent wees.
Jy moet gemaklik daarmee wees om regte vrou/dame te wees en nie neigings h wat onvanpas vir 'n vrou is nie (die eerste diskwalifikasie is 'n mans haarstyl)
Ek hou nie daarvan as 'n vrou net swart klere wil dra nie en as jou naels swart is dan is jy dalk geneig tot .........(kom ek stop eers daar !)

Wat Sy Vriende S

Maskerloos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Selfbeheersing; Toewyding
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
Iets wat my (ou)ma vir my gemaak het.
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl
Sport:
Ski; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Herehuis met baie knegte
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters