Soekmaaitjie53Soekmaaitjie53
7

Soekmaaitjie53

55 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Kom ons probeer lewe is kort

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 24 Februarie 2024

Verander: 24 Februarie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks goed hartig help altyd ander,hou van gesels en grapies moet nie oneerlik wees nie ek hou niks van dit nie ek hou van diere my hart word gou seer veras my eks dit nie gewoond nie ek hou van naaldwerk kos maak brood bak en tuin maak loop op stand en lang pad ry ek soek n betroubare mensie niks terleurstelings nie asb ek soek nie jou geld of goed nie wil net gelukkig wees ek is nie lui mens nie ook nie bang vir werk nie ek baie swaar lewe gehad en alleen groot geword moes bakly vir wat ek wil he en alleen vir myself goed geleer tot nou toe ek kan mens gou opsom wie en wat hy is jy gaan my ook nie net misbruik nie.

Haar Ideale Pasmaat

Jy moet net jouself wees, ek wil jou vertrou om te jok is so goed soos steel vir my leke ryk netjies wees moet nie goed terug hou nie deel dit met my ons moet oop verhouding he mekaar verstaan ek soek nie geld of jou besittings nie is nie gold digger nie is alles aard goed daai gaan nie saam graf toe nie

Wat Haar Vriende Sê

Soekmaaitjie53 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
161cm (5' 3.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 67
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Inkopies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Krieket; Stap
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Kitskos; Kroegetes; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie